You can Participate

This forum should become an interactive web where expert advise is given by established farmers to wanna-be farmers, and also to help solve problems occuring in the industry.

Comment by clicking on a topic, fill in your name and email address (and website if you have one), and you are ready to talk to the forum members.

Should you want to cover a new topic, ask a new question, or send info on an existing topic, please do so by email wormforum@gmail.com

I will place the contribution as soon as possible.

Please, do not hesitate to contribute.  Or to ask a question.  No question is silly, and we all want our erbloworms to perform at their best!

 

Hierdie forum is bedoel om ‘n interaktiewe web te word tussen gevestigde wurmkundiges, en aspirant wurmboere.  Daar is baie vrae daarbuite wat die leek beantwoord wil he, maar waar kundiges ontbreek.  Dus wil ek almal uitnooi om hulle slaggate en suksesse hier te deel, om hierdie bedryf ‘n groeiende sukses te help maak.

As jy enige kommentaar wil lewer op ‘n onderwerp, kliek daarop, en aan die onderkant van die blad vul jy jou naam en epos adres in, asook jou webadres as jy een het.  Nou is jy reg om saam te praat.

Nuwe onderwerpe, of literatuur oor bestaande onderwerpe, asook nuwe vrae kan aan my gepos word by wormforum@gmail.com

Ek sal dit so gou moontlik plaas.  Moenie huiwer om ‘n bydrae te lewer nie, asseblief.

Advertisements

Die kommentaar is gesluit.

%d bloggers like this: