How to ‘harvest’ your compost / Die ‘oes’ van die kompos

The easiest way to harvest your home bin, is to take a black bag, go outside and throw the contents of the bin onto the black bag on the lawn.

Make yourself a cuppa tea, and when finished, take the top layer of the bin contents, and add to your plants, or compost heap.

You will always ‘harvest’ some worms – babies, teenager and some aged worms.  But the worms tend to move away from the light, deeper into the compost layer, and therefore you can take the top layers off and use it.

Unclog she drainage holes of the bin and add new shreds of newspaper to the bin (as you originally prepared your bin), return the remaining compost, feed the worms, and remember to add some honey to calm them.

 

Die eenvoudigste manier om jou kompos te ‘oes’ is om ‘n swartsak op die grasperk neer te sit, die bin inhoud daarop uit te keer, en ‘n rukkie te wag.

Die blootstelling aan lig laat die wurms dieper inkruip, en jy kan die boonste laag versamel en direk by jou plante voeg, of op die kompos hoop gooi.

Onthou dat jy altyd wurms saam met die kompos gaan oes – dit is ‘n gegewe.

Maak seker dat die gaatjies in jou bin nie verstop is nie, plaas klam repe koerant onder-in, en gooi jou wurms terug.  Voer hulle, en gee heuning om hulle te kalmeer.

Advertisements

3 Responses to How to ‘harvest’ your compost / Die ‘oes’ van die kompos

  1. […] How to ‘harvest’ your compost / Die ‘oes’ van die kompos […]

  2. Carlos Pundik,Scentsy,Buy Scentsy,Buy Scentsy Online,Join Scentsy,Sell Scentsy,sell scentsy candles,sell candles,sell candle home,sell candles from home online,sell candles make money,start a candle business online,start a candle business with scents…

    […]How to ‘harvest’ your compost / Die ‘oes’ van die kompos « SA Wurm FORUM Worm SA[…]…

  3. Scentsy sê:

    Scentsy…

    […]How to ‘harvest’ your compost / Die ‘oes’ van die kompos « SA Wurm FORUM Worm SA[…]…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: