Vrae / Questions to the experts

My wurms begin die afgelope week teen die bin se kant uitseil om op die ‘lysie’ van die bin te gaan versamel.

Die materiaal is steeds klam en daar is kos.  Wat kan verkeerd wees?

Advertisements

13 Responses to Vrae / Questions to the experts

  1. frikkie vd westhuizen sê:

    Hi daar.

    Dit kan wees dat die bedding te nat is. kan ook wees dat daar te veel kos is of dat dit te acid is

  2. Farmer sê:

    Frikkie, die bedding het ek nognie sedert ek die wurms by jou opgetel het, weer natgemaak nie.

    Ek weet nie of dit die probleem kan wees nie.

    Hoe herstel ek die acid balans? Daar is bietjie mieliepap, bietjie spinasie en baie tee en koffiemoer in.

    O, en ek sien groen eiers – iewers was daar ene tussen die klomp wat jy gegee het, wat reg was vir broei!

    Kan jy jou info vir my MAIL sodat ek jou kan lys as ‘n supplier, m.a.w jou epos en telefoon nommer en pryse en so.

  3. frikkie vd westhuizen sê:

    Ek het ook iewers ge lees dat sterk reuke kan ook maak dat hulle die pad vat. ek weet tee is nie n probleem nie maar weet nie oor die koffiemoer nie.sal bietjie kyk of ek kan sien oor die koffiemoer.Jy kan n bietjie tuin “lime” bo op gooi of makliker manier is om eier doppe baie fyn te maak en dit in die bedding in te werk. Die beste manier is om geen kos vir eerste maand of so in te sit nie sodat hulle eers gewoond te maak an die nuwe huis.
    Groen eiers is pas gelede eiers, sodra hulle bruin raak is hulle reg om uit te broei. een eier het nie net 1 wurm in nie.
    sal beslis vir jou my details mail:)

  4. Farmer sê:

    Ek het gelees oor die koffiemoer en nogal gewonder daaroor. Daar is egter nie te baie daarvan in nie – meer rooibos tee en engelse tee.

    Ek sal die eierdoppe try, want is dit nou kalsitiese kalk of dolomitiese kalk wat bygevoeg moet word??

    Ek sal maar ophou voer, ek wou net nie he hulle moet ‘ontuis’ voel nie…

  5. hello in english:)

    ok, worms that want to climb up sides of bin are sowing a stress response, uasually due to acidity (fruits ferment more in hot summer – hence higher acidity), or it can be that the wormery (usually black) is too hot (above 30 degrees), which could make the worms panic. try:

    * placing a wad of very damp shredded newspaper / imbibed with honey/molasses IN the worm bed, and place errant worms IN it. this actsa as a safe buffer, and will give worms enery.
    * VERY NB!! feed food in MIDDLE of the bed, as this will give worms a safe place (around food) to move to IF there is acidity.
    * sprinkle agricultural lime over the bed and mix in gently, and lastly, cut back on fruits in summer, rather go for more bland veg, like butternut etc. you can also place half avocado peels near the worms. they like to rest and mate there:)

  6. boervrou sê:

    Dit kan dalk ook wees as daar te veel is??? Ons s’n het dit gedoen. En ook ‘n sekere tipe(die rooies) klim uit.

  7. Nico Posthumus sê:

    Ons wurms het begin onder na die tee toe gaan en het sodoende ‘n hele spul verdrink, die koerant wat ek bo op sit bly baie nat maar ons maak hulle nie noodwendig nat nie. (Dit lyk soos water wat kondenseer)Ons het die kos met ‘n vleis meul fyn gemaak en dit so gevoer, het dit dalk iets met die fyn kos te doen?

    Groete Nico

  8. skoor sê:

    Nico – ‘n opsie is om meer gereeld die tee af te tap – hierdie tyd van die jaar produseer die bin meer kondensasie, en jou fyn kos ‘verrot’ ook gouer en vorm vog. Dit is ‘n uitstekende idee om die kos so lekker fyn te maak!

    Keer die bin uit op ‘n swartsak en sit droe fyngeskeurde papier onder-in die bin. Dit behoort die ergste vog te absorbeer.

    As die wurms egter gelukkig is, tap net die tee af. Hierdie tyd van die jaar is die aktiwiteite optimaal!

  9. […] skoor on Vrae / Questions to the e… […]

  10. More julle

    Kan iemand my se wat vra n mens vir wurms.

    Johan

  11. More kan jy dalk in kort vertel wat in jou bedding is. en hoe nat jou bedding is.

    Groetnis

    Johan

  12. More almal
    Kan iemand dalk help met die volgende. Is daar n plek waar jy jou wurm tee se sterkte kan toets. Die kunsmus in die kweekerye het tog n sekere sterkte.Iewers moet daar n lab. wees wat dit kan doen.

    Johan

  13. Werner Kirsten sê:

    Goei Dag Almal
    Ek is n erdwurm boer in Namibia en sukkel om ander Namibiese erdwurm boere op te spoor. Dit bleik daar is nie enige erdwurm boere in Namibia. Indien enige iemand weet van erdwurm boere in Namibia stuur asb hulle kontak besonderhede vir my. Indien daar erdwurm boere in SA is wat belangstel in n Namibiese venootskap kontak my asb. Dankie

    Groete
    Werner Kirsten
    Namibiese erdwurm boer

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: