*A papershredder works wonders when preparing the bedding for the bin – otherwise you can roll sheets of newspaper and use scissors to cut thin strips of paper. This forms tunnels and nice moving space in the bin. Big torn pieces stick together and will take longer to turn into compost.
*To speed up the process, cut the fruits and veg into smaller pieces.
*It is a good idea to pop fruits and veg in the microwave for a while to kill any fruit fly larvae, their eggs or dangerous organisms hiding. Let it cool before adding to the bin!
*Worms prefer Rooibos teabags. They move into the Rooibos apartements in a flash, mating there and laying eggs amonst the fine sticks. Other teas compacts, and don’t leave room for movement and relaxation!
*Crush eggshells by putting it into a plastic bag and use a glass container or wine bottle bottom to thoroughly crush the shells into very tiny pieces.
*Use the chalk you buy for cockroaches in the shops, around the base of the bin on the floor – this prevent ant infestation!
hello fellow worm junkies…
a good tip once you hacve harvested your vermicompost, is to mix in +- 25% vermicast to a bag of moist shredded paper. this makes an excellent and POTENT potting/seedling mixture, that allows for high moisture, and a slow release of nutrients to the plant. it is also an good way to put “junk” paper to good use! most newspapers use vegetable dyes as the print medium, and are thus “ok” for your soil
I have ‘double sheredded’ newspaper – now it is small blocks, and even easier for the worms to move through.
Ek het my Earthworm Bin so 3 maande terug gekry. My eerste 100ml worm-wee het ek gister uitgetap – ek was erger oor die wee om te kom as ‘n kind oor die tandemuis! Ek het my wurms by Pieter Swanepoel van Earthwormbuddies gekoop en saam met dit ‘n EM(effective micro-organisms) gekry wat jy aanmaak, 3 proppies op 2L water. Dit werk soos ‘n bom… die organismes is die hele bin vol om die kos wat ek hulle voer en ek kan tot my wurms hoor as ek my bin se delsel afhaal om die laag koerantpapier wat ek geshred het bo nat te maak vir hulle “aircon”. Ek het ook al ‘n paar eiertjies gesien so ek dink my wurms is heel gelukkig?!
Hulle het so maklik na die 2e bin beweeg ek wat skoon verbaas. Heel onder in my bin vorm daar bietjie compost, so 2 koppies al uitgehaal wat ek al op my huisplante begin gebruik het.
Net ‘n algemene vraag…. is dit gesond as daar miere in jou bin kom of moet ek hulle daar probeer uithou?
Ronel, ja, ek geniet net so die sittery langs die bin! Ek sien die afgelope tyd verskriklik baie eiers, ek reken hulle is tans in optimale omstandighede.
Oor die miere sou ek se dit is nie gewens nie. Oppas net om gif rondom die bin te spuit – trek liewer ‘n kring rondom met die wit kryt wat jy koop vir miere. Hulle is seker maar agter die kosserighede aan, maar ek dink dit sal op die ou-end jou wurms ongelukkig maak.
Se vir Pieter Swanepoel hy moet my kontak. Ek is geinteresseerd om meer te lees van die EM.
Groetnis
Pieter se besonderhede is – 011 7891546 / 0725330304 pieter@eartwormbuddies.co.za
Ek het hom gekontak oor die probleem met die miere en hy het aanbeveel ek kry bietjie Agricultural Lime waarvan ek ‘n teelepel in die bin moet strooi. Ek het my bin op ‘n raam gesit met ‘n bak water onder dat die miere kan uitbly (soos mens met jou honde se kos doen).
I have friutfies in my worm box. How do I treat this without harming my worms???? I am new at this so would appreciate any help.
Brian, copy and paste this link. Right at the bottom, you will find an answer.
http://vermiculture.wordpress.com/2008/11/13/vermiculture/#comment-284
Ek bestel more my wurms. Het moeder aarde lank genoeg misbruik, nou gaan ek teruggee. Sal julle laat weet hoe dit gaan
Is iemand dalk naby Potch? Ek het bietjie raad nodig, my wurms raak weg! Dit kan nie miere wees nie – ek het die wurms in n ou bad met sy pote in die water. Kan ook nie voels wees nie, dit deksel is heeltyd toe.
[...] Tips&Hints [...]
Wat ‘n interessante blog, ek sien die wurms hou van Rooibostee sakkies, gooi ek die hele teesakkie in of skeur ek dit oop en gooi net die teeblare in?
Louis – neem gebruikte teesakkies en spoel dit net vinnig in water uit (as daar melk betrokke was) en gooi dit net so in die wurmhuis.
Ek het nie altyd baie oorskiet nie, gooi dan hoender lê pille vir my wurms in, hulle LOVE dit.
Jagter, ek gaan vandag kooperasie toe vir hierdie idee! Jy is nie die eerste ou wat my dit vertel nie. Dankie!
Farmer A. Oppas net, die wurms raak lekkerbekkig oor daar pille.
Jagter, ek was by ons kooperasie, en wragtag, lyk my Stellenbosch se mense hou nie hoenders aan nie. Net groeimeel vir kuikens, en konynpille.
Nie ‘n lepil op lemeel in sig nie.
Wat nou????
O, jy frons nou. Farmer A is ook Skoor…
Wie frons ? Ekke ? So gebore….
Mm… Konynpille …. groei meel …. koop net so klein sakkie en probeer dit. As hulle dit eet …. dan werk dit. Indien nie, koop vir jou konyne ?
Vra vir jou ma of al die 1976 babies so bekkig gebore is, want ons van 1973 is waaragtag nie!
Konyne…daar’s nou vir jou ‘n idee. Vibacrete mure…Katte…Hond
Dink jy konyne sal werk???
More loop koop ek KUIKEN GROEIMEEL. Hey Jagter, hoeveel gooi jy, en maak jy dit eers nat?
1976 was ‘n great jaar ! Kyk wat in Sharpeville gebeur het ….
Jy hou konyne in ‘n hok aan, teel vinnig en die vleis is heerlik. Kan natuurlik mussies maak vir die koue .. Of slippers.
Ek gooi so koppie in, en dan strooi ek so bietjie water oor.