Om tuis te bly om eerder na jou wurms te wil kyk, is lawwigheid! Sny ‘n butternut in 2 en begrawe dit met die ‘vleeskant’ na onder. Hierdie sal jou wurms vir weke besig hou.
En as jy nie weet waarheen om met vakansie te gaan nie – hier is ‘n goeie aanbod wat na ons wurmboere se kant gekom het – probeer dit gerus…
ONRUSRIVIER: EENSLAAPKAMER VAKANSIEWOONSTEL
baie naby see en twee getypoele
toegerus met handdoeke en beddegoed
maks 4 persone
baie naby see en twee getypoele
toegerus met handdoeke en beddegoed
maks 4 persone